Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Clicks en Sanlam se aandeelpryse wat skerp gedaal het, die mark se reaksie op Remgro se handelsverklaring, Omnia se positiewe vertoning en sprake van ’n moontlike uitkooptransaksie, FirstRand se planne om sy Aldermore-besigheid te verkoop, en African Bank se bestuursprobleme.