Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), gesels oor die spanning tussen die VSA en Suid-Afrika, asook die Critical Minerals Roundtable wat vandag in New York deur minister Parks Tau aangebied is.