Ayabonga Cawe, hoofkommissaris van die Internasionale Kommissie vir Handelsadministrasie (Itac), gesels oor hul planne om die beweerde storting van Portland-sement uit Viëtnam en Mosambiek te ondersoek.