Christo de Wit, hoof van Luno Afrika, gesels onder meer oor die vereistes en kriteria waaraan ’n gereguleerde kriptoplatform moet voldoen om betroubaarheid in die plaaslike mark te handhaaf.