Corné Coetzee, woordvoerder by Stitch Group, gesels oor hul vennootskap met CrissCross FX en ’n nuwe diens wat internasionale faktuurbetalings vir Suid-Afrikaanse ondernemings vereenvoudig.